Monday, May 25, 2020

Crystal Radio Set - LM RADIO X3 STATIONS AM by Johan ZS6IW Denotter



Click the link HERE to watch the video of the Crystal Radio in operation.


Danie ZS1DBJ George:  Môre Johan. Hoe ver is jy van die AM sender?

Abe ZS1ZS Mosselbaai: More Julle, Ons het 'n spoel gedraai om toilet rolle

Abe ZS1ZS Mosselbaai: en minora skeer lemmetjies gebruik vir verstellings kapasitors en 'n ou kristal oorfoon gebruik om te luister. Was nogal lekker. Johan pragtig jou spoel en luispreker / versterker

Johan ZS6IW Denotter  Hi. Seker so 40 km.
Die ander twee is kerkstasies wat nog altyd op MW is.