Dit is met leedwese dat ek moet aankondig dat die sleutel van John Fletcher, ZS1ZR van George stil geword het. John is oorlede op Sondag 7 Januarie 2024. Ons betuig ons innige meegevoel met sy vrou Marita, familie en vriende. Herdenkings berig sal later gepubliseer word.