Sunday, January 21, 2024

John Fletcher, ZS1ZR van George SK /SS


Dit is met leedwese dat ek moet aankondig dat die sleutel van John Fletcher, ZS1ZR van George stil geword het.  John is oorlede op Sondag 7 Januarie 2024. Ons betuig ons innige meegevoel met sy vrou Marita, familie en vriende.   Herdenkings berig sal later gepubliseer word.